About Us

Meridian Agritech is a 100% privately owned South African company specialising in the development and distribution of high value crop protection chemicals. The business was established in 2000 by Mike Dawson, who still owns and manages the business from offices in Elandsfontein (Johannesburg), South Africa. We are a focussed company with low overhead costs and a commitment to outsourcing many aspects of the business. We have ambitions to enter into certain blockbuster molecules and become a dominant player in certain markets within Southern Africa. We look forward to hearing from you for future co-operation. Please contact me on 011 822 8509 to discuss your product requirements.


Meridian Agritech is ‘n 100% privaat, eienaar bestuurde Suid Afrikaanse maatskappy wat spesialiseer in die ontwikkeling en verspreiding van hoë waarde oes beskermings chemikalieë. Die besigheid is in 2000 gestig deur Mike Dawson wat nog steeds die besigheid besit en bestuur van kantore in Elandsfontein, Johannesburg.

Ons is ‘n gefokusde maatskappy met relatiewe lae oorhoofse kostes. Ons vra onsself voortdurend af : “ Hoe kan ons beter wees?” “Wat kan ons beter doen?” “Hoe kan ons vinniger reageer! Ons strewe is om beter te wees as wat ons kliënte van ons verwag. Skakel my gerus op 011 822 8509 om julle produkbehoeftes te bespreek..